Successfully reported

Hobbit Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Francois T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie kamerdiens, rustig en veilig. Sal enige tyd weer hier kom bly. Baie lekker gebly in 'n heerlike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfek. Rustige, veilige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

We love it, as always. Our dog is also always made to feel welcome. Lovely as always! Warm fires and kind, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest W
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Baie goeie diens. Voel tuis! Baie goeie diens en besondere geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Luigi B
1 nag
4.8
Apr 2025

Classy. Beautiful classic interiors and well-kept historic house with a small but elegant garden. Thoroughly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna Sophia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Vriendelik, gemaklik, kwaliteit. Die diens was 110% fantasties. Almal was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamer was mooi skoon en ruim, en ons het baie lekker geslaap. Die tuin was pragtig, perfectly manicured. Die ontbyt was ook baie lekker en porsies was baie groot. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, en hul het uit hul pad gegaan! Baie dankie dat julle so mooi na ons ouma en oupa gekyk het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Flippen baie lekker. Skoon en netjies. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

A lovely stay at the Hobbit Hotel. The staff at the Hobbit hotel are friendly, welcoming and helpful. The facilities are clean and comfortable. The hotel feels luxurious and homely. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Sentraal geleë, warm en gemaklike bed, lekker ontbyt. Ek en my seun het tydens ons besoek vir skoolverpligtinge by Hobbit Boutique Hotel oorgeslaap. Ons was vriendelik ontvang en die kamers was baie gemaklik. Dit was die perfekte slaapplek vir 'n besige naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 369
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 369
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 369
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 President Steyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjiXor4dtPeE6YKv0uHPJoUeFyZ7a9UYeWkpbj8DkwSd56xiogz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 369 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 President Steyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10594416426 26.21116321852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang