Successfully reported

Hoek Haven Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastiese wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Fantastiese plekkie. Die enigste aanbeveling is om 'n lig in die braaier te sit sodat mens kan sien in die braaier. Baie donker, veral omdat mens agter in die braai moet vuurmaak vir die rook. Die rook trek nog steeds in die huis in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wonderful! Staying at Hoek Haven was wonderful! We were travelling with babies and the grass was a wonderful area for them to play on. The cottage itself was very cosy and it felt like a home away from home. We will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie P
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Pragtige plekkie, sal graag weer wil kom. Goed ingerig met skottelgoedwasser en wasmasjien. Baie mooi omgewing, alles was netjies en gerieflik. Die 2 slaapkamers is ideaal vir mense met jong kinders alhoewel ons gerieflik ingepas het. Die leefarea is bietjie knap maar die stoep area maak op daarvoor. Ons het die gratis vuurmaakhout goed benut in die kaggel, dit was lekker koud buite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Larissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Geelhout Lane, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae19e66735aef0b160c5fb71d7b0fae4eb00c0d959b192e979ee8635a585506f95de54da067c4ec5c24b0679bfe7fbd5b542?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 5 Geelhout Lane Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.967677716561 22.614446200567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang