Successfully reported
+31

Hoeka Toeka Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoeka Toeka Gastehuis is in Mokopane, 'n dorp in Limpopo, geleë.

Daar is 7 eenhede in die gastehuis. 'n Ekstra driekwartbed kan in een van die kamers gesit word indien dit vooraf gereël word. Alle kamers het en suite-badkamers. Die kamers het basiese selfsorg-geriewe soos 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en kroeg met voorraad van jou keuse. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi en lugversorging in.

Ontbyt, middagete en aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste. Die lapa buite is onder groot bome. Braaigeriewe kan ook gereël word. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Carin S
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Dit was perfek vir bad en slaap.
Jul 2025
Landie W
Besigheidsreis
5.0
Was 'n lekker kuier, sal beslis weer daar boek. Goeie diens en vriendelike personeel.
Apr 2025
Janien P
5.0
Afsaal in Mokopane. Ek sal vir seker weer by Hoeka Toeka bespreek!
Mrt 2025
Luan H D
Besigheidsreis
5.0
Veilig, skoon, gemaklik. Baie gasvry en altyd daar om te help. Kamer het lugverkoeling en 'n klein yskas gehad wat baie waardeer is vir die prys en me...
Sien meer
Feb 2025
Hannes B
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Gasvryheid was goed en veilig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Hoeka Toeka Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6859ecc5e81b1c1bc304441ed258b3ba24ac9190b71dacb663a284b17d47858ef07a96d2320a190bfa88a95f237141113c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 91 5 1 4 15 Voor Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.192195 29.013564
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang