Successfully reported

Hoekhuis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Janine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning house! Stunning interior! Super equipped! Lovely clean and white linen and towels. 1st bag of firewood included with firelighters! Absolutely lovely garden, stoep and braai area to relax in! We've loved every moment and will be back next year for the Meiringspoort Challenge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Lovely house. It was great and Karen was a wonderful host. The house is lovely, just a bit chilly in the winter. Luckily, there was a fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

At D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Mooiste en lekkerste plek. Seker een van die mooiste plekke waar ek al oorgeslaap het. Smaakvol met soveel ekstras. Stapafstand vanaf die hoofstraat van De Rust. Mooiste tuin! Vinnige WiFi. Lekker beddens. Alles net perfek wat ek vir enige persoon sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy G
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Interessant, kunstig, netjies, ruim. Ons het baie lekker gebly. Alhoewel die water ens. nie aan was nie. Mooi netjiese huis met baie ruimte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Pragtige verblyf en billik geprys. Goed geleë. Ons het ons verblyf baie aangenaam gevind. Die huis was kunstig versier en alles was skoon en netjies, vanaf ons beddens, tot die badkamers, leefarea en kombuis. Ons het dit baie geniet en sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 161

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f5a589e5c0f9058e00e0400bf233f99c07561485c32e8c583c9db9e4f114061474a5c5cc9e3f279d7045d15a8875efe9fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 11 Le Roux Street De Rust 6628 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4899438 22.5384546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang