Successfully reported
+33

Hoekhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hoekhuis is 'n nuut opgeknapte huis geleë in De Rust, 'n klein dorpie by die poort na die Klein Karoo, in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n houtstoof in die sitkamer, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die voorstoep is half omring deur glas, 'n ideale plek vir vroegoggendkoffie.

Gaste kan in die tuin ontspan of 'n happie eet by Ray's Coffee Shop of Plum Eatery De Rust, almal binne maklike bereik geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Janine G
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning house! Stunning interior! Super equipped! Lovely clean and white linen and towels. 1st bag of firewood included with firelight...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Liz W
Gesin met klein kinders
4.8
Lovely house. It was great and Karen was a wonderful host. The house is lovely, just a bit chilly in the winter. Luckily, there was a f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
At D
Besigheidsreis
4.8
Mooiste en lekkerste plek. Seker een van die mooiste plekke waar ek al oorgeslaap het. Smaakvol met soveel ekstras. Stapafstand vanaf die hoofstraat v...
Sien meer
Okt 2024
Dirk H
Gesin met tieners
4.8
Pragtige verblyf en billik geprys. Goed geleë. Ons het ons verblyf baie aangenaam gevind. Die huis was kunstig versier en alles was skoon en netjies, ...
Sien meer
Mrt 2024
Tommy G
Saam met vriende
4.0
Interessant, kunstig, netjies, ruim. Ons het baie lekker gebly. Alhoewel die water ens. nie aan was nie. Mooi netjiese huis met baie ruimte.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 161

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoekhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f5a589e5c0f9058e00e0400bf233f99c07561485c32e8c583c9db9e4f114061474a5c5cc9e3f279d7045d15a8875efe9fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 11 Le Roux Street De Rust 6628 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4899438 22.5384546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang