Hoekhuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
            Hoekhuis is 'n nuut opgeknapte huis geleë in De Rust, 'n klein dorpie by die poort na die Klein Karoo, in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n houtstoof in die sitkamer, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die voorstoep is half omring deur glas, 'n ideale plek vir vroegoggendkoffie.
Gaste kan in die tuin ontspan of 'n happie eet by Ray's Coffee Shop of Plum Eatery De Rust, almal binne maklike bereik geleë.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoekhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 11 Le Roux Street, De Rust, 6628, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang