Successfully reported

Hoener en Hennetjie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juliana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly! Baie skoon, baie netjies! Alles wat nodig is. Baie TV kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete, Hoener en Hennetjie

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf. Ek en my man en ons 5-jarige seuntjie het 'n heerlike vakansie gehad by Hoener en Hennetjie. Ons was baie hartlik ontvang en die huis is baie groter as wat ons verwag het, met absoluut al die geriewe wat enige iemand moontlik kan benodig. Alles is pynlik netjies en skoon, en die ekstras was 'n baie aangename verrassing soos die lekker koekies en die lekkers, koffie, tee, suiker en selfs melk! Ons sal dit hoogs aanbeveel en sal self gou weer gaan. Dit is lekker lokaal geleë en baie veilig. 10 uit 10 vir verblyf, ligging, netheid, waarde vir geld en natuurlik vir die vriendelike Hoener en Hennetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Louise en gesin, dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Julle is welkom vir 'n volgende besoek. Baie dankie vir die goeie resensie.

Norman M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home. Very pleasant and friendly hosts, clean and just down the road from Klipgat Caves. Had a great, peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Norman, thank you for the nice review, we appreciate it. You and your family are more than welcome to visit again. Highly recommended for any guesthouse. Kind regards. Hoener and Hennetjie.

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Baie gelukkig. Vreeslik lekker gebly. Hoender het selfs vir ons 'n momentum gegee van de kelders. Baie behulpsaam en sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Monique, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is welkom vir nog 'n kuier. Vriendelike groete, Hoener en Hennetjie

Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Baie gemaklike verblyf met vriendelike mense. Our hosts were very friendly and everything was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Pieter, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete, Hoener en Hennetjie

Thelecia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gasvryheid 10/10. Alles netjies, privaat en klomp ekstra's. Vir seker sover beste. Beslis vyfster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Dit was 'n absolute plesier om Thelecia en gesin te akkommodeer. Hulle is vriendelike gaste. Huis netjies gelos. Hulle is meer as welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete, Hoener en Hennetjie

Andre O
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was 'n absolute plesier om by die mense te kuier. Hierdie was die enigste akkommodasie wat ons geniet het oor die hele Desember en Januarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Andre en gesin, dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Hulle is vriendelike en rustige mense. Huis was baie netjies na hul vertrek. Hulle is meer as welkom om weer te besoek.

Jeandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit was een van die lekkerste vakansies ooit! Die verblyf was uitstekend! Ek het die personal touches gehou. Koffie, melk, beskuit, self hout wat mens nie gewoonlik by 'n vakansie plekkie kry nie, was in oorvloed. Deur die dag kon ons die natuurskoon geniet en swem, en saans kon ons braai en Netflix. WiFi het ook sonder enige moeite gewerk. Ons was met ope arms verwelkom en gegroet en sien uit na ons volgende vakansie daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
Hallo Jeandre. Baie dankie vir die resensie. Dit was net 'n plesier om jou en jou gesin te akkommodeer. Julle is meer as welkom om weer te kom besoek. Vriendelike groete. Hoener en Hennetjie.

Natasha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

It was awesome. We had a great stay, the owners were so helpful, friendly and made sure we were comfortable. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlotte
Hoener en Hennetjie
It was an absolute pleasure to accommodate you and your family. You're more than welcome to visit again. Regards. Hoener and Hennetjie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4350ac69533462937137facd95ded63601a1e32ef636f1bc07b0c442df6ec20a5d5ceec799100cda3f6d403b68e4ec2f64b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5513685 19.3730397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang