Hoennerhok
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 208 Portion 9, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Hoennerhok is 'n sonkrag-aangedrewe selfsorg-eenheid geleë op 'n rustige plaas 40 km vanaf Oudtshoorn en Hartenbos. Dit is ideaal vir 4 volwassenes wat 'n plattelandse verblyf soek.
Die eenheid het 1 slaapkamer gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en 'n inloopkas. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir 2 gaste. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea, maar linne word nie daarvoor voorsien nie.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, ketel, potte, panne, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en sitplek. 'n Vrystaande braai-area met braaitoerusting en wattelhout word voorsien.
Gaste kan berguitsigte, fonteinwater van die plaas en vars plaasprodukte soos eiers en bokmelk geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 208 Portion 9, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 208 Portion 9, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang