Hoëveld House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n voorsmakie van die moderne, vinnige leefstyl in Suid-Afrika.
Ons bied 4 suites, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke suite is smaakvol versier en ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toiletware, ondervloerse verhitting, 'n kluis, yskassie, telefoon, kamerdiens en 'n TV.
Ander geriewe sluit in: 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, 'n tennisbaan, en veilige parkeerplek.
Die omgewing bied ook teaters, vermaaksentrums, sportgronde, gholfbane, fantastiese winkelsentrums en lekker kuierplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang