Hoffman House B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Ruby Gailey Drive, Observation Hill, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoffman House B&B bied gerieflike verblyf in Ladysmith, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende oornagverblyf aan die voorheuwels van die Drakensberge.
Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers na gelang van hul behoeftes. Die kamers beskik almal oor privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens, linne en handdoeke, lugversorging teen 'n ekstra koste, TV met My Box/Oopuitsig/DSTV afhangende van kamerkeuse, yskassies en tee- en koffiestasie.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die Country Club, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gilian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 Ruby Gailey Drive, Observation Hill, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hoffman House B&B het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Ruby Gailey Drive, Observation Hill, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang