Hogsback Hidden Away
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hogsback Hidden Away is 'n pragtige familiehuis in Hogsback en bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep vriende of 'n familie.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort het.
Die kothuis het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n ketel, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, kaggel en 'n etenstafel in.
Die kothuis bied gerieflike verblyf aan sake-en ontspanningsreisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Merese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Hogsback Hidden Away het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang