Hohenstein Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1935, Usakos, Erongo
- Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hohenstein Lodge is geleë aan die voet van die hoogste piek in die Erongo-berge, aan die buitewyke van Usakos. Met sy rustige en skilderagtige omgewing, is die lodge 'n ideale toevlugsoord vir gesinne en vriende wat 'n rustige safari-ervaring soek.
Die lodge bied 'n verskeidenheid elegante kamers en privaat chalets, elk met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Alle eenhede is gemaklik gemeubileer en het en suite-badkamers met storte.
Gaste kan 'n reeks geriewe geniet, insluitend 'n restaurant op die perseel, 'n kroeg en 'n gemeenskaplike swembad met uitsigte oor die omliggende berge. Gratis gebruik van fietse is beskikbaar, en die area is veral gewild vir fietsry en natuurwandelings.
Hohenstein Lodge kombineer gemak, natuurlike skoonheid en 'n gerieflike ligging, wat dit 'n onvergeetlike basis maak om die Erongo-streek en verder te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- D1935, Usakos, Erongo
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1935, Usakos, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang