Holbank River Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R65, Holbank Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Holbank River Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat op Holbank Farm in Ermelo geleë is en gaste ruim en gerieflike verblyf bied. Dit is 'n ideale opsie vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat gemaklik tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is elk ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Elke kamer het 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan toegang tot WiFi en veilige gratis parkeerplek op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Alet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R65, Holbank Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Holbank River Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R65, Holbank Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang