Holiday @ the Beach - Sapphire Coast
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Holiday @ the Beach - Sapphire Coast bied is in Doonside Beach in Kingsburg geleë. Hierdie area is vir sy ontspanne atmosfeer bekend en hierdie selfsorgwoonstel is 'n wonderlike plek vir gesinne en strandliefhebbers. Die area rondom Shangri-la spog met 'n asemrowende kusuitsig. Die strand is stapafstand waar gaste kan swem, sonbaai en rustige kuswandelings geniet.
Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin. Baggies Beach wat vir sy uitstekende branders en asemrowende sonsondergange bekend is, is net 'n entjie vanaf die verblyf. The Galleria Mall is 10 minute se ry weg en bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels en vermaak. Boonop is Shangri-la Doonside 62 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en is maklik toeganklik vir reisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ismaeel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Holiday @ the Beach - Sapphire Coast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang