Successfully reported
+21

Holiday Cottage Diaz

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Naguil Street, Unit 19 Twee Kuilen Residential Complex, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 613 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Holiday Cottage Diaz is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige landgoed geleë is wat aan Diaz-strand in Die Voorbaai, Mosselbaai grens. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie in die Tuinroete is.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Op die onderste verdieping is daar een slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en toegang het tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n dubbelbed en spog met 'n kaggel en toegang tot 'n balkon. Die derde solderslaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die eenheid vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n kaggel en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnebraaikamer met 'n etenstafel en 'n balkon met uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Diaz-strand ongeveer 550 m weg, en besienswaardighede soos Diaz Waterpark ongeveer 1,2 km ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 19 Naguil Street, Unit 19 Twee Kuilen Residential Complex, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Naguil Street, Unit 19 Twee Kuilen Residential Complex, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50825370e4780ff608e7a79126a1257199b792111aa220132024f37a3a3966c662031abb1a0fe5edeab1dbe1dddb4b5711b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 6) 19 Naguil Street Unit 19 Twee Kuilen Residential Complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.153171750259 22.105049901852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang