Holiday House Sabine
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Holiday House Sabine bied selfsorg-eenhede en is in die skilderagtige area van St. Francisbaai geleë. Die eiendom is ideaal geleë naby die dorp se besienswaardighede en geriewe.
Verblyf by Holiday House Sabine bestaan uit 1 hoofhuis en 1 kothuis. Die hoofhuis kan tot 6 gaste akkommodeer. Dit het 2 slaapkamers plus 'n mezzanine-vlak met 2 enkelbeddens, en 1 lieflike groot badkamer. Die hoofhuis beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye te kook, en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die hoofhuis bied ook tuinmeubels en 'n braaigeriewe om te gebruik.
Die Kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie met ontbyttoonbank en 'n aangrensende leefarea. Die kothuis het sy eie privaat terras met tuinmeubels en braai. In die hoogseisoen word kothuise en hoofhuis saam verhuur teen 'n spesiale tarief vir 'n minimum verblyf van 2 weke oor Kersfees of oor Nuwejaar. Dit stel gesinne in staat om saam fees te vier terwyl hulle hul privaatheid behou.
Albei eenhede het aparte motorafdakke en ingange. Holiday House Sabine is om die draai vanaf St Francisbaai Gholfklub, restaurante, 2 uitstekende tennisbane, 'n paar winkels en die strand is ongeveer 400 meter van die eiendom af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang