Successfully reported

Holiday on Harrier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. Great, the host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Plek is baie ruim en is skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, het my met aankoms bederf met 'n suurdeeg broodjie, heerlik gewees. Naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil en rustige area, naby die strand, Vredenburg en Paternoster. Lekker gebly, stil en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Holiday on Harrier is 'n moet indien jul 'n wegbreek plekkie soek. Baie rustige en mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Eenheid is skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek. Sal dit definitief aanbeveel as iemand 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en pragtig, baie ontspannend. Holiday on Harrier was 'n heerlike blyplek, baie goed toegerus vir 'n ontspannende kuier vir 2. Die eenheid was netjies, gemaklik, en baie mooi. Die ligging is lekker weg van die sterk see wind, maar net 'n kort stappie tot op die strand. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekende stil, mooi en skoon plekkie - heerlik gerus. Holiday on Harrier het ons stoutste verwagtinge oortref. Baie lekker plekkie, met absoluut alles wat mens sou benodig. Die eienares het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verras met die vars brood. Ons het met 'n vragmotor gereis, wat ons nie regtig mee kan rondry nie - en sy het elke dag gevra of sy ons iewers kan neem, asook aanbevelings gemaak. Sy is 'n regte 'omgee' mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-claire M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Relaxing and peaceful getaway. Relaxing and peaceful stay in a well-equipped unit close to the beach. Delicious sourdough bread on arrival and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Litecia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi plekkie en die waarde vir jou geld. Stapafstand na 'n pragtige strand. Die ontvangs was gasvry. Die plekkie is asemrowend, met baie ekstra 'bederfies'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful accommodation to restore your soul. Friendly hosts. Peaceful, relaxing atmosphere. Fully equipped with an amazing shower. Lovely bread on arrival. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig, alles beskikbaar. Veilig. Quiet, all that you need for a vacation place. High quality of everything and I recommend it as a holiday destination. The baked sourdough bread received on arrival, my word, to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang