Successfully reported
+51

Holiday on Harrier

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Holiday on Harrier is in St Helenabaai op 'n privaat woning geleë en bied 4 aparte eenhede. Die eiendom is ongeveer 200 m van die strand af en reg langs die toegangspunt tot die strand.

Die 4 eenhede, naamlik Living Jewel, The Anchor, SeaEscape en La Passion, bied elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor en suite-storte en volledig toegeruste kombuisies. Elke eenheid het sy eie privaat buitebraai-area en toegang tot WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit in Golden Mile-strand, swem, visvang, fietsry, wildritte, kajakvaart, 'n 9-putjie gholfbaan, verskeie restaurante en kroeë. Sea Trader, wat 'n baie gewilde troulokaal is, is ongeveer 2 km weg.

Ongelukkig is hierdie nie 'n troeteldiervriendelike onderneming nie.

Ons streef daarna om almal se verblyf aangenaam te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martin M
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great, the host is very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Annelie G
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Plek is baie ruim en is skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, het my met aankoms bederf met 'n suurde...
Sien meer
Okt 2025
Willem N
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige area, naby die strand, Vredenburg en Paternoster. Lekker gebly, stil en rustige area.
Okt 2025
Hester E
Saam met lewensmaat
5.0
Holiday on Harrier is 'n moet indien jul 'n wegbreek plekkie soek. Baie rustige en mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Eenheid is skoon en netjies me...
Sien meer
Sep 2025
Minka S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en pragtig, baie ontspannend. Holiday on Harrier was 'n heerlike blyplek, baie goed toegerus vir 'n ontspannende kuier vir 2. Die eenheid was net...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday on Harrier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang