Successfully reported

Holiday on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Freddie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker verblyf en naby aan al die geriewe vir 'n genotvolle vakansie. Verblyf was aangenaam. Net 'n aanbeveling t.o.v. die eenheid self: 1) DSTV afstandbeheer werk nie en "Notifications" om DSTV te opgradeer pla heeltyd terwyl jy TV kyk. 2) Stoof hou aan om earth leakage te trip. 3) Een van die skuifdeure op die balkon maak nie behoorlik toe nie en kan ook nie sluit nie. 4) WiFi is baie swak en kan meeste van die tyd nie gebruik word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A wonderful worthwhile place for the whole family. The place was lovely for a family with mixed ages, a teenager and a younger 8-year-old. The WiFi was perfect without interruption to keep the teens occupied, and the pool and play areas were perfect for the 8-year-old. I have to also recommend the host, who was absolutely helpful and available at any time of the day and helpful throughout the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great view and value for money! Very nice place with a beautiful view. Very compact. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfredo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Was amazing. We enjoyed the stay at Cabanas Del Mar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Het werklik baie lekker gekuier. Het lekker gebly, net 'n paar probleme gehad. 1. Mikrogolf oond het nie gewerk nie, maar Anton het dit vervang. 2. Net 1 x stoofplaat het gewerk; as jy die ander aansit, val die hoofbreker. 3. Eerste kamer se deur het nie mooi gewerk nie. 4. Ander kamer se waaier se afstandbeheerder was weg, en as jy die glasdeur bietjie hard toemaak, sluit hy van binne, dan is dit 'n probleem om oop te maak. 5. DStv afstandsbeheerder het nie gewerk nie. 6. Van die kombuis kaste was nie mooi skoongemaak voor ons ingekom het nie, vol stroop/heuning. 7. WiFi sein was swak weens heel moontlik te ver van die router, dus was dit nie gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette N
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2025

Not very eventful. Sorry. Tiring stay. To climb up and down the stairs and to carry stuff up and down was a bit too hectic as we had older people. Had to stay indoors most of the time, which was pretty boring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Ellcock Road, Warner Beach, 4129, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f01d2f03fe4861278823ec8dbcb5db241af834759b3160552c1246fb7d282b5d6dfef108750fe0f972de8e7c625be4c719a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4129 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.092006964839 30.861609310029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang