Successfully reported
+50

Holladay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Holladay is 'n pragtige vakansiehuis in die rustige, skilderagtige area van Outeniqua Strand – slegs 200 m van die strand af. Hierdie stylvolle en ruim huis is perfek vir groot gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek. Dit kan bespreek word as 'n volledige huis, twee aparte selfsorg-eenhede, of selfs as 'n privaat en suite-slaapkamer vir 'n gemaklike oornagverblyf.

Die huis kan tot 14 volwassenes en 1 baba akkommodeer en bestaan uit 6 slaapkamers en 5 badkamers, insluitend 1 eksterne badkamer. Die grondvloer het 4 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. Die boonste vlak het 2 slaapkamers, 'n tweede sitkamer en 'n kombuisie wat oopmaak na 'n dek. Slim-TV's, gratis WiFi, linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit in binne- en buitebraai-opsies, 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, en veilige parkering. Die tuin het voor- en agtergrasperke met oseaangeluide wat vanaf die eiendom hoorbaar is.

Nabygeleë besienswaardighede binne 20 kilometer sluit die strande van Glentana, Hartenbos en Mosselbaai in, asook verskeie winkels, restaurante en daguitstappies langs die Tuinroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 138 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holladay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1298df05aa9f141e4f771459ace8d1450ba7ddff206bf41455fead89a6801840126d86ff346c37e544e2f080e4980007ec14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 138 Gleniqua Drive Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0494828 22.293337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang