Hollow on Square 108
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom Avenue, Hollow on Square, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hollow on Square 108 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie ateljeewoonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet in.
Daarbenewens het hierdie ateljee 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ateljee het ook 'n sitarea en 'n TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe word voorsien.
Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van die V&A Waterfront en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit is ook baie naby aan talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hans Strijdom Avenue, Hollow on Square, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom Avenue, Hollow on Square, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang