Holly Oak Bachelor Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Holly Oak Bachelor Studio is in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ateljee, geleë op 'n residensiële eiendom met 'n privaat ingang, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en basiese eetgerei.
Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Gaste kry veilige parkering op die perseel. Dit is ook baie veilig om na die park en dam in die landgoed te stap.
Die landgoed het 24-uur-sekuriteit en is slegs 10 minute se ry vanaf die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Holly Oak Bachelor Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang