Home @ Utopia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Home @ Utopia bied gerieflike oornagverblyf op die gasheer se perseel in Marina Beach, Southbroom. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf 2 Blouvlagstrande asook plaaslike restaurante en winkels.
Hierdie 1-slaapkamer-eenheid vorm deel van die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en broodrooster. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Boonop het gaste toegang tot komplimentêre WiFi, 'n gedeelde swembad, 'n vuurput en braaigeriewe. Parkeerplek word in 'n motorhuis op die perseel voorsien.
Gaste kan hulself maklik in die ongerepte skoonheid van die kuslyn verdiep, in die son koester of verfrissende wandelings langs die sandstrande neem.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang