Home @ Utopia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home @ Utopia bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Marina Beach, Southbroom. Die eenheid is naby 2 Blouvlagstrande, restaurante en winkels.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid vorm deel van die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, vuurput en braaigeriewe. Parkeerplek is in 'n motorhuis op die perseel beskikbaar.
Hiér kan gaste die prag van die kuslyn bewonder, in die son baai of al langs die strand stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kent Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang