Home Away From Home
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 De Villiers Avenue, Kenridge, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home Away From Home is 'n moderne en ruim selfsorg-vakansie-ateljee in die veilige Kenridge-woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad, met slaapplek vir 2 volwassenes.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, katoenbeddegoed en geheueskuimkussings, en bied 'n inloopkas en 'n en suite-badkamer met 'n inloopstort, verhitte handdoekreling, toilet, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, insluitend 'n leerbank, en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die eiendom is vry van beurtkrag, met 'n omsetter wat elektrisiteit voorsien en 'n gasgeiser. Hoëspoed-WiFi en lugversorging is beskikbaar vir beide koue en warm dae. Die ateljee het 'n privaat ingang, heeltemal apart van die hoofhuis.
Veilige parkering van die straat af is beskikbaar agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 De Villiers Avenue, Kenridge, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Away From Home het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 De Villiers Avenue, Kenridge, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang