Successfully reported
+9

Home Away from Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 531 Klippan Road, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Home Away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede.

Dié selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het rusbanke en daar is komplimentêre WiFi.

Die huis het braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dirk K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het lekker gebly.
Sep 2025
Surita H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Alles wat jy kan nodig kry, was beskikbaar. Baie sentraal geleë.
Sep 2025
Dalene S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Mooiste plekkie. Sal weer daar gaan slaap. En so rustig. Geen geraas.
Apr 2025
Tshiamo M
Saam met vriende
5.0
Everything was okay but the bed and the sofas must be replaced. Incredible but the bed in the second room and the couches must be repla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marna F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is definitief home away from home. Baie lekker vakansiegevoel. Was heerlik, blou swembad was baie welkom gewees in die warm weer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 531 Klippan Road, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Home Away from Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 531 Klippan Road, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bc90f8098bb211db76b26d6d823aef8fbede81fae5a951d9a57665676ff075dc4dc30630349efd3b39bd62d9702cf4e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 531 Klippan Road Christiaanville 0002 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.660385100695 28.243749122413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang