Home Away From Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Main Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 780 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Home Away From Home bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ferndale, Randburg in Gauteng. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike nagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Al die slaapkamers het lugversorging.
Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel, 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV. Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep wat met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n kombuisie ingerig is. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, yskassie, 2-plaat gas induksie stoof en eetgerei en breekware. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, 'n tuin met 'n trampolien en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 210 Main Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
- Gaste dink Home Away From Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Main Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang