Successfully reported
+19

Home Sprint Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Sprint Home is in Fichardt Park geleë en bied 2 eenhede en is ideaal vir 'n ontspannende verblyf of oornagverblyf.

Eenheid 1 is 'n woonstel en is ingerig met 'n koningingrootte-bed in die hoofkamer en 2 enkelbeddens in die TV-kamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n etenstafel vir 4 in die TV-sitkamer, asook 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Dit is ideaal vir ontspanne, langtermyn- of oornagverblyf.

Eenheid 2 het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ook by die swembad ontspan, en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek.

Rook is verbode binne beide eenhede, maar dit word buite toegelaat. Geen vaping of hubbly bubbly word egter oral op die perseel toegelaat nie.

Home Sprint Home is 'n kort entjie vanaf Fleurdal Mall, 2 km vanaf Life Rosepark Hospitaal en Windmill Casino. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, restaurante en die Bloemfontein-dieretuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Odette P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Was gerieflik en skoon.
Aug 2025
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Rustige atmosfeer. Ideale oornagplek.
Jul 2025
Renier D
5.0
Netjies en skoon. Baie netjies, naby N1, groot mall net oor die pad.
Jun 2025
Roslyn R
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, homely. It was amazing. Everything was just perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Pieter V
5.0
Gerieflike verblyf vir sake reisiger. Gerieflike verblyf en goed geleë naby winkels en hospitaal. Parkering is knap as jy met groot voertuig ry.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Home Sprint Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjAxNTAyLWU0YjAtNGMzYS1hNjA4LTdjY2JhMzRhMWE1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 6 Castelyn Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.155220901935 26.186459271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang