Successfully reported
+31

Home Suite Hotels Station House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Home Suite Hotels Station House is ideaal in een van Kaapstad se mees gesogte liggings geleë. Die verblyf is naby Seepunt se top sake- en pretpunte en is gewild onder vakansiegangers van regoor die wêreld.

Verblyf word in luukse kontemporêre suites gebied. Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die suites het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea in die slaapkamer met 'n TV, gemaklike sitplek, 'n lessenaar en gratis WiFi. 'n Komplimentêre ontbyt word ook by Sonny en Irene, in die Stasiehuisgebou geleë, ingesluit.

Hierdie eiendom bied gemeenskaplike geriewe wat 'n sprankelende swembad, 'n gimnasium en 'n lieflike sitarea insluit. Verder spog dit met die mees asemrowende uitsigte oor die stad met die see in die agtergrond.

Hierdie verblyf verseker 'n onvergeetlike ervaring vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Home Suite
Hotels

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Suite Hotels Station House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8494036eae2973b0fc1f152ac26b406c1a695f630ef19a7c0cfdc23702e30ac5ecbab61bc06e37a47144e95e98a74db19077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 830 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 19 Kloof Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.918913730471 18.387340511803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang