Home Sweet Home @ 49
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 49 Klipfontein Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R792 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Sweet Home @ 49 is 'n knus losstaande kothuis op die eienaar se perseel in Vredenburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelslaapbank, asook 'n TV en gratis WiFi.
Verder het gaste toegang tot 'n klein gimnasium, wasgoedgeriewe en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en hospitale.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 49 Klipfontein Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Sweet Home @ 49 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 49 Klipfontein Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang