Home Sweet Home
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Luchtenstein Street, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home Sweet Home is in die middel van Keetmanshoop geleë en bied gaste selfsorgverblyf wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer.
Gaste het 'n keuse van 7 lugversorgde eenhede wat ingerig is met enkelbeddens, koningingrootte-beddens en stapelbeddens, en het en suite-badkamers met storte. Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe, en TV's, asook WiFi-toegang is beskikbaar. Sommige van die eenhede het ook privaat braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat rook nie in die eenhede toegelaat word nie. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Veilige parkeerplek word agter die hek op die perseel voorsien, wat ook kringtelevisiekameras het. 'n Wasgoeddiens en daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Besienswaardighede in die area sluit die Keetmanshoop-museum, Kokerboomwoud, die Mesosaurus-fossielpark en meer in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Luchtenstein Street, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Luchtenstein Street, Westdene, Keetmanshoop, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang