Home Sweet Home: Cozy Tiny
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: C18 Cairn Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R650R585 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Sweet Home: Cozy Tiny is op 'n kleinhoewe in Nelspruit geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na oornagverblyf.
Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en dit lei na die tuin.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- C18 Cairn Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: C18 Cairn Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang