Successfully reported

HomeAway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Burnice J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome plekkie. Ongelooflike skoon pragtige plek. Vriendlikste gasvrou. Baie lekker gebly en geslaap. Dis rerig home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chonelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant. It was very cozy and comfortable as well as clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Absoluut fantasties. Die mees rustigste verblyf, voel of jy by jou eie huis is. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

5 star service - most enjoyable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beter waarde vir jou geld gaan jy nie maklik kry! Ons is vriendelik ontvang en kon veilig reg voor die eenheid parkeer. Dit is ook 'n omheinde grasarea waar ons Yorkie veilig sy ding kon doen. In 'n baie koue Harrismith was die gasverwarmer en elektriese kombers welkom, maar met 'n kwaliteit winter duvet amper nie nodig. Die eiers en melk in die lekker groot yskas was 'n verrassing en die eenheid was pragtig skoon en baie gemaklik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesmari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, ons voel bederf. Dis 'n fantastiese eenheid. Baie ruim en daar is soveel ekstras in die eenheid. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Apr 2025

Meer gekry as wat ek verwag het. Baie lekker gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Choppie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absoluut wonderlik! Baie lekker! Dis uiters netjies. 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die moeite werd. Lieflik en heerlik. Die plekkie het ons laat voel soos 'n tuiste en dat ons dit geniet in 'n veilige omgewing asook naby aan alles. Dit was 'n heerlike ervaring en sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. Wonderlike skoon en netjiese plek om te oornag. Alles wat jy nodig het, is in die plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Biddulph Street, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA965c0f060042b7c1d1dc65d91e6b61e185a0f19de4d522d72f4b67842398ab3ef1a118c6b70d46c393d820eaba70f876a3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 84 Biddulph Street iNtabazwe (Harrismith) 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.275815222882 29.135834808091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang