Successfully reported
+11

HomeAway

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Biddulph Street, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

HomeAway is 'n knus selfsorg-enkelwoonstel op die gasheer se perseel in iNtabazwe (Harrismith) wat slaapplek bied vir 3 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel vir 3 en 'n TV.

Daar is privaat parkeerplek en 'n klein tuin. Die eiendom is volledig omhein en het 'n elektriese heining. Die eenheid is toegerus met sonkrag en batterye, sowel as bykomende watertenks.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Burnice J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome plekkie. Ongelooflike skoon pragtige plek. Vriendlikste gasvrou. Baie lekker gebly en geslaap. Dis rerig home away from home.
Sep 2025
Chonelle S
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. It was very cozy and comfortable as well as clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lelani G
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Die mees rustigste verblyf, voel of jy by jou eie huis is. Baie netjies, skoon en gerieflik.
Aug 2025
Wendy W
Gesin met tieners
5.0
5 star service - most enjoyable stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Beter waarde vir jou geld gaan jy nie maklik kry! Ons is vriendelik ontvang en kon veilig reg voor die eenheid parkeer. Dit is ook 'n omheinde grasare...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 84 Biddulph Street, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
  • Gaste dink HomeAway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Biddulph Street, iNtabazwe (Harrismith), 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA965c0f060042b7c1d1dc65d91e6b61e185a0f19de4d522d72f4b67842398ab3ef1a118c6b70d46c393d820eaba70f876a3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 84 Biddulph Street iNtabazwe (Harrismith) 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.275815222882 29.135834808091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang