Successfully reported

Homely Haven Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Timotheüs H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Will definitely stay there again. The hostess is lovely and very accommodating to all the needs of a traveller. The staff is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jax D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker, heerlike swembad, WiFi en gemaklike beddens. Ek en my 4 kinders (19, 14, 12 en 8) het 2 nagte by Homely Haven spandeer. Ons was na die dieretuin en Gold Reef City toe en het gevind dat dit glad nie ver van die bogenoemde 2 plekke was nie. +-20 km (alhoewel dit minder gevoel het). Na die dag se opgewondenheid kon ons lekker afkoel in hulle swembad wat geskik is vir alle ouderdomme. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir ander gesinne. Gladys is dierbaar en baie behulpsaam, die eienaar het ook elke nou en dan navraag gedoen om te hoor of ons reg is. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelle H
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Feb 2025

Teleurstellend. Met aankoms het ons opgemerk dat hulle besig is met groot opknappings, wat ons nie van bewus was nie. Ons het in die Oranje kamer gebly. Die badkamer se groot blokvensters was oop en enige iemand kan van buite af inkyk. Die bedlampie het nie 'n gloeilamp in gehad nie. Daar was 'n waslap van vorige gaste nog in die stort. Die stortdeur is baie onstabiel en los.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Hercules Close, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA121f2df82e0b220d1ae674b5f4a5e833ad050fbdeae9621fe673cdbfd3f32a718d53259aa7c7ee40354fa66d950d713422dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 5 Hercules Close Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.122468854185 27.873406598148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang