Homestead Villas
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Welgedacht Drive, Welgedacht Security Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Homestead Villas, geleë in die gesogte Welgedacht-landgoed in Bellville, word omring deur welige tuine en skilderagtige uitsigte. Hierdie luukse gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf, ideaal vir diegene wat 'n rustige ontsnapping soek.
Gaste kan kies uit 10 goed ingerigte suites, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Al die suites is toegerus met gehalte-beddens, sagte duvets, kraakvars linne, en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, kroeg, eetarea, biblioteek en 'n speelarea vir kinders in. Gaste kan in die tuine ontspan, die gemeenskaplike swembad geniet of van die braai-areas gebruik maak.
Vir diegene wat die area wil verken, is Majik Forest 1,3 km ver en Bellville Gf Club is 3,8 km ver. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in die Noordelike Voorstede op hande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Welgedacht Drive, Welgedacht Security Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Welgedacht Drive, Welgedacht Security Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang