Successfully reported

Honey Bee

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanja A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie cozi, gesellige stylvolle ervaring! Ons het dit vreeslik geniet, baie netjies en skoon, en die dekor is so mooi deurgedink en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim, netjies, veilig en goeie waarde vir geld. Honey Bee is 'n ongelooflike kothuis geleë in 'n rustige area. Baie veilig met alle geriewe moontlik. Sal vir seker weer hier wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Hartlike selfsorg. Heerlik, warm, skoon, stil en alles wat ons nodig gehad het. Lieflike gasheer ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Nice. Baie lekker gebly, soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was skoon, netjies en baie gerieflik. Baie vriendelik en goeie diens gekry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Huis weg van my eie huis. Dit was beslis die moeite werd. Rustig. Stil. Al die geriewe in die huis wat ek nodig gehad het. Privaat. Lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing. Goed toegerus. Pragtige dekor. Awesome diens. Ons het ons verblyf by Honey Bee baie geniet, dit het al die nodige geriewe wat mens nodig het. Rustige ligging weg van die stadsgeluide. Dit het ons voorkeurblyplek geword wanneer ons tussen die Wes-Kaap en Gauteng/Mpumalanga reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ideale oornag- of naweekplekkie as in Bloem moet wees. Vriendelike gasvrou en gasheer. Oulike eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmé H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Veilig, goeie ligging, netjies, privaat. Alles baie goed. Heeltemal tevrede. Goeie ligging, veilig en privaat. Voldoende spasie met alles wat ons nodig gehad het vir ons gesin van vyf. Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jim B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Moer nice. Baie lekker gebly. Goed geleë vir my doel. Ek gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champion Straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9d0265ab907251b245a32f462853d69b2695781297c2044af99bee4eaca83b721eb931ff7c1b0368cceeca45e15bd0e528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang