Successfully reported
+20

Jacuzzi Getaway

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3909 Disa Road, Bettys Bay, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 R3 060 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Jacuzzi Getaway is 'n lieflike huis in Betty's Bay en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, aangesien dit net 'n kort entjie van die strand af is.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n glasdak, skuifvensters en 'n Jacuzzi met berg- en see-uitsigte. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n dubbelbed. Vir gaste se vermaak is 'n projektor beskikbaar vir grootskerm-flieks, asook toegang tot gratis WiFi. Die verblyf beskik ook oor 'n kaggel.

Daarbenewens beskik hierdie huis oor 'n gasbraai en buitesitplek. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van restaurante, winkels en staproetes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Your Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3909 Disa Road, Bettys Bay, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacuzzi Getaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3909 Disa Road, Bettys Bay, Overberg, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9da6e0abd96172a9b3f7ecc673e41ead8e954f374c9e2da1470ee57eda188111f49550837c98a0a227febca2cf91e77d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 060 per nag (plek vir 8) 8 5 1 4 3909 Disa Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.366311792512 18.897892688361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang