Honeyrock Cottages
Beskrywing
Die ateljee-kothuis het ’n oopplan-uitleg en is ideaal vir ’n paartjie. Die kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan, stoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. ’n Bababedjie kan op versoek gereël word of gaste kan hul eie saambring. Die kothuis het ’n lieflike berguitsig en ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee-kothuis het ’n oopplan-uitleg en is ideaal vir ’n paartjie. Die kothuis het ’n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en ’n badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. ’n Bababedjie en ekstra enkelbed kan op versoek gehuur word of gaste kan hul eie saambring. Die kothuis het ’n lieflike berguitsig en ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ’n lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. ’n Enkelbed of 2 kan teen ’n ekstra koste vir 'n volwassene of kind gereël word. Die beddens sal egter die sitarea wegneem. Die kothuis het ’n lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ekstra 2 gaste. Ons glo dat die rusbank gemaklik is vir 2 klein volwassenes aangesien dit oopmaak in 'n volgrootte dubbelbed. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n oopplan-sitkamer, eetarea en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n elektriese braaipan, oond en stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het sy eie patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerkothuis is ideaal vir ’n paartjie met 2 kinders of net 4 volwassenes. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ’n skakeldeur tussen die 2 slaapkamers. ’n Ekstra matras kan teen ’n ekstra koste voorsien word. Gaste kan ook ’n bababedjie huur of hul eie saambring. Die kothuis het 1 badkamer met ’n stort, wasbak en ’n toilet. Daar is ook ’n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ’n lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. ’n Enkelmatras kan teen ’n ekstra koste gereël word. Die kothuis het ’n lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra beddens is teen die ekstra daaglikse koste beskikbaar.
'n Ekstra matras in die kothuise (maksimum 1 per kamer of bring eie) word teen 'n ekstra koste per dag gehef.
’n Bababedjie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere wat goed gemanierd en opgelei is, is welkom, maar gaste moet asb. ander gaste in ag neem. Gaste moet hul honde se bakke en handdoeke saambring om die honde se pote skoon te maak. Gaste moet asb. agter hulle troeteldiere skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang