Honeyrock Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Honeyrock Cottages is geleë langs die bekende walviskykroete in Heuningklip, Kleinmond, tussen die oseaan en die majestueuse Overberg-bergreeks.
Die eiendom bied 'n verskeidenheid eenhede, elk gemaklik gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n elektriese braaipan, 'n stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis beskik ook oor 'n knus leef- en eetarea.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat patio met braaigeriewe, perfek om die pragtige uitsigte oor die omliggende landskap te geniet.
Kleinmond se middestad is slegs 2.4 km weg en bied 'n verskeidenheid bekoorlike koffiewinkels, restaurante, supermarkte en ander eetplekke. Gaste kan ook 'n kort, gemerkte 900 m-stap deur die fynbos geniet, of nabygeleë strande en plaaslike wynplase verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Noeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Honeyrock Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang