Successfully reported
+25

Honeysuckle Close

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Honeysuckle Close, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Honeysuckle Close is 'n selfsorg-vakansiehuis in Loeriepark, George. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf op die Tuinroete.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n woonstel op die perseel wat 2 stapelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n badkamer met 'n toilet en daar is 'n buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV.

Hierdie huis beskik oor 'n waskamer met 'n wasmasjien, 'n binnehof met 'n braai, asook sonkrag. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Victoriabaai is ongeveer 9 km ver.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4 Honeysuckle Close, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Inrolstort
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Honeysuckle Close, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89d516116ecce42c6ca09c31f761b86cd81ef97f40c5e5008bf5cb8e74fa50678b75b918706ba8d3e0d5680884c114078bda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 4 Honeysuckle Close Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -33.964141013773 22.481714180722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang