Oak Ridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Davel Street, Reitz, 9810, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oak Ridge is 'n knus boomhuis in Reitz in die Vrystaat.
Hierdie versteekte juweel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, leef- en eetkamer, asook 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n TV met Netflix, asook 'n eetkamertafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met basiese toestelle soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Hierdie boomhuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers en is aan die rand van die dorp geleë, wat 'n rustige atmosfeer skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 56 Davel Street, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink Oak Ridge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Davel Street, Reitz, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang