Hoogeland Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogeland Tarryn Crescent, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hoogeland Guesthouse is hoog teen die hange van Paarlberg geleë en bied 'n rustige toevlugsoord vir diegene wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Die gastehuis beskik oor 3 pragtig versierde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Gaste kan gemaklike beddens met sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange geniet. Bykomende geriewe sluit haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi vir gerief in.
Gaste kan rustige wandelings in die welige tuin geniet, wat na 'n bekoorlike waterval en 'n koi-gevulde visdam lei. Boonop kan gaste 'n verfrissende duik in die swembad geniet of in die gemeenskaplike eetkamer en gemeubileerde patio met oorgenoeg sitplek ontspan. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.
Veilige parkeerplek word regdeur die gaste se verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is die Limietberg Natuurreservaat en Paarl Museum binne 'n paar kilometer van die gastehuis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoogeland Tarryn Crescent, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogeland Tarryn Crescent, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang