Hoogeland's Wood Cabins
Beskrywing
Hierdie houthuisie het 'n koninggrootte-bed, 'n buitestort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die houthuisie het ook 'n Kol-Kol-houtvuur-warmbad op die dek. Die buitestort is op die dek geleë, maar daar is blindings buite vir privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie houthuisie het 'n koninggrootte-bed, 'n buitestort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die houthuisie het ook 'n Kol-Kol-warmbad op die dek. Daar is 'n buitestort op die dek en blindings vir privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Elegant gemeubileer, ruim en oorstroom met unieke beligting. Die Deluxe Kothuis is ons modernste akkommodasie. Met 'n en suite-badkamer voldoen dit aan die hoogste standaarde van ons gaste. Die eenheid bestaan uit 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Ons Deluxe Kothuis bied 'n KolKol-houtvuur-warmbad!
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Hillcrest Road, Penhill Estate, Eerste River, 7100, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang