Hooggety at Herolds Bay Holiday Units
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Skuinsbank Street, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hooggety by Heroldsbaai Vakansie-eenhede is in Heroldsbaai geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf waar hulle kan ontspan, herlaai en met die natuur kan skakel.
Die eiendom beskik oor 3 pragtig gemeubileerde eenhede, elk toegerus met 'n TV met mediakanale en gratis WiFi. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel – perfek om maaltye te geniet.
'n Gasbraai word voorsien vir ontspanne aande. Buite spog die eiendom met 'n lieflike tuin, perfek om jou oggendkoffie te geniet of die sonsondergang te kyk. Gaste het ook toegang tot veilige parkering.
Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Skuinsbank Street, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Skuinsbank Street, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang