Successfully reported
+20

The Palms Flat 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë in die hartjie van St. Lucia en bied gemaklike akkommodasie, is The Palms Flat 4 die ideale toevlugsoord vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n stort en toilet, en die ander met 'n bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Net langs die kombuis is 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Buite kan gaste maaltye geniet op die gemeubileerde patio, wat 'n braai-area insluit. Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Ingwe-strand net 2 km weg, en die Estuary Boardwalk is 2.9 km van die eiendom af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c64430794811c7f66e6547ba2ec1004c27a2fe7aabddf7d8f8113b9485f74a2ad8acbad393606c5d1e1149f2064e92f3dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 31 Mckenzie Street, The Palms St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.373185579974 32.41271074418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang