Successfully reported

Hoop Gasteplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jennifer W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Worth every minute. Wonderful visit. Beautifully decorated cottage, comfortable, spotless, well equipped. Very peaceful, special spot in the Northern Karoo. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker plaasverblyf. Heerlike blyplek op pad na Kgalagadi of net as jy wil wegkom van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Kom stap terug in die rustigheid vir die siel. Hoop Gasteplaas was voorwaar 'n lushof. Die ou plaashuis is pragtig opgeknap en elke behoefte word nagekom. Die dekor is pragtig en gepas. Die stoep reg rondom die huis gee 'n lieflike en gemaklike uitsig op die werkende plaas en skaap. Die landskap is pragtig en mens moet eenvoudig die kokerbome en uitsig waardeer wanneer die son sak. Die gasheer is onmiddellik daar om elke vraag te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjiese oornagverblyf. Die rustigheid van die plaas is heerlik. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier bly. Die huis was skoon en netjies en is goed toegerus. Perfekte oornagplek tussen die Kaap en Kgalagadi. Die rustigheid van die plaas was salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fran V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons het hier gestop oppad na Kgalagadi, perfekte plek om oor te bly. Die Boesmanland is fantasties vir die siel. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana C
1 nag
4.8
Jun 2025

Great place for peace, stars, birds and the vast expanse of the Karoo skies. If you're looking for peace, open skies, quiet, stars, comfort and a characterful old home to stay just off the excellent R27, this is the place. If you're a birdwatcher, even better. I have never seen so many larks and Karoo birds. The cottage is on a working farm, so there are a few sheep and cattle around as well. I was extremely sorry to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Heerlike en gerieflike oornagplek, selfs met die toilet buite. Ons het baie lekker gebly: die herd in die kombuis is 'n wenner en die bed het heerlik gemaklik geslaap. Warm water vir die stort was 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lourene
Hoop Gasteplaas
Good day Trevor, it's very unfortunate that you rated Hoop Gasteplaas so low as you were very well aware of the location. Will you also please get back to us on all the damages that you left us with? Thank you.

Louise P
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige huis. Wat 'n pragtige huis! Lieflike plek om in oor te bly en het als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stil en rustig. Tipiese Karoo plaas huis verlee vanaf die hoofpad, baie stil en rustig. Smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n rustige braai en kuier onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bb5d6a88463bf9d77581d503adf651507e71aca04ff224fda43dbc19a63d9169f77eafe08d2c1bb572f78345e69b928467?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 16.4 km from the R27 Kromkolk Farm 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.808611111111 20.815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang