Successfully reported
+14

Hoop Gasteplaas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hoop Gasteplaas is 'n pragtige plaashuis in die hartjie van die Boesmanland op 'n werkende plaas. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek tussen die Kaap en Kgalagadi.

Die eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel. Die sitarea beskik oor 'n eetkamertafel met 6 sitplekke, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is 'n oordekte voorstoep met gemaklike sitplek en braaigeriewe, wat die ideale plek is om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die omliggende plaasuitsigte bewonder.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jennifer W
Saam met lewensmaat
5.0
Worth every minute. Wonderful visit. Beautifully decorated cottage, comfortable, spotless, well equipped. Very peaceful, special spot i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ciska D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaasverblyf. Heerlike blyplek op pad na Kgalagadi of net as jy wil wegkom van die stad se gewoel.
Okt 2025
Patricia L
Saam met vriende
5.0
Kom stap terug in die rustigheid vir die siel. Hoop Gasteplaas was voorwaar 'n lushof. Die ou plaashuis is pragtig opgeknap en elke behoefte word nage...
Sien meer
Jul 2025
Rianda B
Gesin met tieners
5.0
Netjiese oornagverblyf. Die rustigheid van die plaas is heerlik. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier bly. Die huis was skoon en netjies en i...
Sien meer
Jul 2025
Fran V
Gesin met tieners
5.0
Ons het hier gestop oppad na Kgalagadi, perfekte plek om oor te bly. Die Boesmanland is fantasties vir die siel. Ons het so lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hoop Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bb5d6a88463bf9d77581d503adf651507e71aca04ff224fda43dbc19a63d9169f77eafe08d2c1bb572f78345e69b928467?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 16.4 km from the R27 Kromkolk Farm 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.808611111111 20.815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang