Hoop Gasteplaas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hoop Gasteplaas is 'n pragtige plaashuis in die hartjie van die Boesmanland op 'n werkende plaas. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek tussen die Kaap en Kgalagadi.
Die eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel. Die sitarea beskik oor 'n eetkamertafel met 6 sitplekke, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die eenheid is 'n oordekte voorstoep met gemaklike sitplek en braaigeriewe, wat die ideale plek is om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die omliggende plaasuitsigte bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lourene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
- Gaste dink Hoop Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang