Successfully reported

Hoovers Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Barend V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie netjiese eenheid en super vriendelike en hulpsame gasheer en gasvrou! Baie lekker gebly en gasvrou was so hulpvaardig met ons klein Yorkie. Ons kan net baie dankie sê dat die gasheer en gasvrou ook diere liefhebbers is. Ons het so lekker gebly en dit is baie veilig met veilige parkering ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Heleen

Susan P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Skoon, netjies, veilig. Baie gasvry. Sal definitief weer van Hoovers Nest gebruik maak wanneer ek Pretoria toe moet kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het. Baie dankie vir die terugvoer, Susan. Vriendelike groete, Heleen

Vici R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, netjies, mooi, goed ingerig en baie privaat. Baie lekker gebly, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitmuntende en netjiese akkommodasie in 'n stil en rustige buurt. Fantasties! Ons was baie beïndruk met die woonstel. Als het so lekker geruik met ons aankoms en dit was onberispelik netjies! Selfs ons hondekind was gelukkig hier. Sal vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Judy, Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete, Heleen.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely. This is a really beautiful self-contained flat. Perfect for short or long stays. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Utter perfection, best stay ever. Wow, just absolutely amazing. Such a beautiful place. Such a wonder who takes care of the property and the guests. They really go above and beyond to make it as pleasurable as possible. Not one single complaint. Everything is 11/10 really. So, so happy with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lieflike plekkie en baie bekostigbaar. Die plekkie was baie netjies en skoon en die gasvrou is 'n dierbare mens. Ons het vreeslik lekker gebly en sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Charlene Baie dankie vir jou mooi en vriendelike terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet. Julle is pragtige mense. Vriendelike groete Heleen

Elizabeth M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oornag. Baie netjiese en oulike plekkie. Heelwat groter as wat ons verwag het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Elizabeth Sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. Een van die mees aangenaamste plekke waar ek nog ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Maria, baie dankie vir die kompliment. Dit is lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Tot weer siens Heleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 HO Monning, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd5a5be94db9857c429912129bb82590eec168f7774bd656d2f511f6beb12a180546ca6cc60210eccbfe59e64f85c4d8fa6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 26 HO Monning Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.6587224 28.2333265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang